Ons verbintenis aan gehalte
Ons glo dat elke kliënt n sonkragoplossing verdien wat gebou is om te hou. Daarom werk ons saammet betroubare vervaardigers, gebruik ons slegs produkte van hoë gehalte en pas ons die beste bedryfspraktyke toe by elke installasie. Van u eerste konsultasie tot deurlopende naverkoopondersteuning is ons daartoe verbind om betroubare vakmanskap, standvastige werkverrigting en totale gemoedsrus vir jare lank te lewer.
- Produkte van uitstaande gehalte
- Kudige installasies
- Betroubare Waarborge
- Gehalteversekering
- Deurlopende ondersteuning
SAPVIA-Goedgekeurde Produkte
SAPVIA - goedgekeurde produkte verwys na sonkragtoerusting en installasies wat voldoen aan die gehalte en veiigheidstandaarde soos vasgestel deur die South Afrian Photovoltaic Industry Association (SAPVIA).
Vervaardigers Waarborge
Alle produkte word deur goedgekeurde verspreiders verkry en wod deur volledige vervaaardigerswaarborge gedek.
Etiese voorsieningsketting
Ons werk slegs met betroubare verskaffers en verspreiders om produk egtheid, naspeurbaarheid en langtermyn betroubaarhied te verseker.
Dokumentasie en ondersteuning
Elke installasie word gerugsteun deur omvattende dokumentasie en deurlopende ondersteuning, insluitend:
- Waarborg dokumentasie
- Produk data blaaie
- Voldoenings sertifikate
- Produk handleidings en gebruikers gidse
- Professionele tegniese ondersteuning
- Na-verkope-ondersteuning