Ons Installasies
Kyk gerus na van die sonkragstelsels vir residensiële, kommersiële en landboudoeleindes wat deur Grobler SonWerke en ons landswye installasie netwerk voltooi is. Elke installasie weerspieël ons verbintenis tot gehaltevakmanskap, betroubare produkte en klanttevredenheid.